southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

2004 Daihatsu Terios in Centurion, Gauteng for sale

2004 Daihatsu Terios
2004 Daihatsu Terios
2004 Daihatsu Terios
2004 Daihatsu Terios

Drastiese Prysverlaging.2004 Daihatsu Terios in besonderse puik kondisie. Ook bekand as die Toyota Cami. Diensrekord met boekie en spaarsleutels. Nuwe Bridgstone Dueler bande. Baie onderskatte 4x4 met difflock wat die hardebaarde laat bloos!! Baie lig op petrol. Kry 14km/liter. AC,EW en radio/cd. Approach en departure angle het geen gelyke nie. Voertuig word in garage gestoor en ken nie son nie. Rede vir verkoop: Het karavaan gekoop en gaan groter sleepvoertuig aanskaf. Enige AA toetse welkom. Privaat vrymoedige verkoop. Registrasie dokument in orde en in my besit. Prys is nie onderhandelbaar op die klein rakker met absoluut geen foute nie en wat deur n ring getrek kan word! Twee lugsakke. Anti Hijacking device. Lisensie verval eers 2015/6/30.Dit het 163600 km gedoen en ek is van Centurion. Was R79500-00 nou slegs R69500-00.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Gauteng