southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Hout Kot in Centurion, Gauteng for sale

Hout Kot
Hout Kot
Hout Kot

Ek het 'n hout kot te koop. Die kot is in 'n baie goeie kondisie. Saam met die kot het ek ook 'n mattras te koop. Die mattras is nog is sy plastiek verpakking, so hy is nog so goed soos nuut. Dit is 'n lekker stewige mattras. Die kot se kante is lig blou, die res van die kot is wit. R1500 vir kot en die mattras.

>> Click here to search for more - Kids’ products & Toys in Gauteng